EPISODE · Oct 26, 2023 · 52 MIN
Spektrum 26 Oktober 2023
from Spektrum · host RSG
Skerp kritiek én nog betogings teen die veelbesproke BELA-wysigingswet. Die Wêreldbank staan 'n lening van een-miljard Amerikaanse dollar aan Eskom toe om die kragkrisis te beëindig. Skade aan die wêreldekonomie weens natuurrampe noop versekeringsmaatskappye sekere gedeeltes van die wêreld nie meer te verseker nie. Mense wat nie 'n finansiële bydrae in 'n huwelik gemaak het nie, kan nou wel eis, sê die wet.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 26 Oktober 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.