EPISODE · Nov 27, 2024 · 50 MIN
Spektrum 27 November 2024
from Spektrum · host RSG
Misdaadgesteisterde gemeenskappe in Gauteng sê die jongste misdaadstatistiek weerspieël nié die werklikheid nie. Kommer oor die toename in seksuele misdade in die Vrystaat. Amerikaanse ontleders sê Afrikalande kan met reg bekommerd wees oor aangewese Amerikaanse president Donald Trump se administrasie, gegewe die onsekerheid oor sy buitelandse beleid. Die private sektor gryp in om 'n vervalle regeringsgebou in Durban se sakekern te herontwikkel. Wat is die implikasies van die tydelike skietstaking tussen Israel en Libanon?
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 27 November 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.