EPISODE · Oct 27, 2025 · 51 MIN
Spektrum 27 Oktober 2025
from Spektrum · host RSG
'n Ballistiese kenner van die polisiediens getuig op Dag 18 van die Madlanga-kommissie in Pretoria. Die Kommissie vir Geslagsgelykheid is bekommerd oor die feit dat geslagsgebasseerde misdaadsake toenemend teruggetrek word. In die Oos-Kaap is uitspraak voorbehou in die Nasionale Vervolgingsgesag se saak teen die kwytskelding van die Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 27 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.