EPISODE · Dec 3, 2024 · 50 MIN
Spektrum 3 Desember 2024
from Spektrum · host RSG
Die ANC sê hy moet harde besluite neem oor die lot van sy leierskapstrukture in Gauteng en KwaZulu-Natal. 'n Nuwe verordening word in die Tshwane-metro voorgestel om die registrasieproses vir informele handelaars te vergemaklik. Groot afwagting oor die bekendmaking van die verkiesingsuitslae in Namibië. Die Grensbestuurowerheid sê hy is gereed om al 72 grensposte tydens die feesgety te beveilig. Hittegolftoestande oor groot dele van die land sal tot ten minste Vrydag voortduur.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 3 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.