EPISODE · Jul 3, 2024 · 48 MIN
Spektrum 3 Julie 2024
from Spektrum · host RSG
Die land se nuwe ministers en hulle adjunkte word by die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum in hulle ampte beëdig. Daar is steeds geen ooreenkoms tussen die DA en die ANC in Gauteng nie - ons vra wat die implikasies van dié dooiepunt is. Skerp kritiek teen die benoeming van die MK-hoofsweep, dr. John Hlope, as lid van die regterlike dienskommissie. 'n Byna totale ineenstorting van siviele orde lei tot grootskaalse wettelossheid en misdaad in die Gasastrook. Die VSA se voormalige president, Donald Trump, se vonnisoplegging in sy swyggeld-saak is uitgestel.
NOW PLAYING
Spektrum 3 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m