EPISODE · Nov 3, 2025 · 49 MIN
Spektrum 3 November 2025
from Spektrum · host RSG
Die polisie is op soek na twee verdagtes, wat verbind word met die verbyry-skietvoorval in Reigerpark. Die Madlanga-kommissie hoor verdere getuienis aan oor die inhegtenisneming van Katiso “KT” Molefe. Die Regering van Nasionale Eenheid hou sy langverwagte vergadering. Die hofuitspraak oor die vasstelling en goedkeuring van munisipale kragtariewe word verwelkom.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 3 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.