EPISODE · Jul 30, 2024 · 50 MIN
Spektrum 30 Julie 2024
from Spektrum · host RSG
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie begin met sy ondersoek na voorvalle van rassisme by twee Kaapse skole, terwyl 'n tugverhoor by 'n Pretoriase skool gehou word oor soortgelyke voorvalle. Die departement van water en sanitasie waarsku dat daar moontlik nie genoeg water in die Vaaldam is vir Gauteng se gebruikers nie. Ons hoor van Suid-Afrika se Olimpiese gouemedaljewenner, Tatjana Smith, vanuit Parys. Kamala Harris, die Demokrate se se presidentskandidaat in die VSA, is gereed om haar adjunk aan te kondig.
NOW PLAYING
Spektrum 30 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m