EPISODE · Mar 31, 2025 · 49 MIN
Spektrum 31 Maart 2025
from Spektrum · host RSG
Die ANC neem sy buitelandse beleid onder die loep, en fokus op plaaslike diensleweringskwessies tydens 'n vergadering van sy Nasionale Uitvoerende Komitee. Ons kry duidelikheid oor hoe die byna R1-miljard rand se rampbestuurfondse aan die onderskeie provinsies toegewys sal word. Die DA sê hy is positief dat 'n ooreenkoms oor die voorgestelde begroting bereik sal word. Arrive Alive waarsku teen die jongste bedrogspul wat huiseienaars teiken.
NOW PLAYING
Spektrum 31 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m