EPISODE · Dec 4, 2024 · 49 MIN
Spektrum 4 Desember 2024
from Spektrum · host RSG
President Cyril Ramaphosa skommel sy kabinet. Met die taxi-staking in KwaZulu-Natal in sy vyfde dag, sê die LUR vir Vervoer, Siboniso Duma, dat die provinsiale regering nie sal toelaat dat taxiverenigings hulle boelie nie. Thabazimbi stem vir 'n nuwe stadsraad na byna drie jaar van chaos. Parlementslede in Suid-Korea begin met 'n proses om die land se president, Yoon Suk Yeol, in 'n staat van beskuldiging te plaas. Verbruikersvertroue daal verder.
NOW PLAYING
Spektrum 4 Desember 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m