EPISODE · Jun 4, 2025 · 52 MIN
Spektrum 4 Junie 2025
from Spektrum · host RSG
Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, sê hy sien uit na die asbeshofsaak in die Bloemfontein Hooggeregshof, nadat die hof gister beslis het dat die uitlewering van sy voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, onwettig was. Die saak is intussen tot Januarie uitgestel. Nog vermeende slagoffers kom na vore in die nadraai van die moord op die joernalis, Orlolato Mogale. Die sardientjies loop aan KwaZulu-Natal se suidkus.
NOW PLAYING
Spektrum 4 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m