EPISODE · Nov 4, 2025 · 50 MIN
Spektrum 4 November 2025
from Spektrum · host RSG
Die sakeman, Brown Mogotsi, oorleef 'n beweerde aanslag op sy lewe. Motoriste kla dat hulle lisensies deur die Madibeng munisipale polisie afgevat word. Die EMF Stigting sê Suid-Afrika se provinsiale parke is in 'n staat van verval. Die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sê die verkiesing in Tanzanië was nie vry en regverdig nie.
NOW PLAYING
Spektrum 4 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m