EPISODE · Dec 5, 2022 · 52 MIN
Spektrum 5 Desember 2022
from Spektrum · host RSG
Eskom moet meer diesel verbrand om die ligte aan te hou - ons kry duidelikheid oor hoeveel opwekkingseenhede nog buite werking is. Ons vra of president Ramaphosa nie 'n etiese kode oortree het in verband met die reuse bedrag geld wat op sy PhalaPhala plaas gesteel is nie. Openingseremonies vind gelyktydig plaas in Carnarvon in die Noord-Kaap en Murchison in Wes-Australië ter viering van die begin van die SKA-teleskoopprojek.
NOW PLAYING
Spektrum 5 Desember 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m