EPISODE · Jun 6, 2025 · 50 MIN
Spektrum 6 Junie 2025
from Spektrum · host RSG
Negehonderd werknemers van die 70-jaar oue Goodyear-maatskappy se werk is in die gedrang. Die Weerdiens waarsku oor die impak van 'n kouefront wat groot dele van die land die naweek tref. Kaapstad bring hulde aan die kulturele aktivis en jazzpionier, Rashid Lombard.
NOW PLAYING
Spektrum 6 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m