EPISODE · Mar 6, 2025 · 51 MIN
Spektrum 6 Maart 2025
from Spektrum · host RSG
Die bevelvoerder van die Saldanha-polisiekantoor is in die getuiebank op dag vier van die Joslin Smith-hofsaak. Die weerdiens waarsku dat Gautengers hulle moet staal vir nóg ontwrigtende reën. Vrystaat Landbou is bekommerd oor die moontlike uitkringeffek van die VSA se opskorting van noodlening aan Lesotho. Die Verkiesingskomissie ondersoek die haalbaarheid van 'n digitale stemproses vir Suid-Afrika. China waarsku dat hy gereed is vir enige soort oorlog met Amerika, nadat president Donald Trump nóg tariewe teen die land instel.
NOW PLAYING
Spektrum 6 Maart 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m