EPISODE · Oct 8, 2025 · 49 MIN
Spektrum 8 Oktober 2025
from Spektrum · host RSG
Suid-Afrikaanse aktiviste van die Global Sumud-flottielje het vroeër op die OR Tambo Internasionale lughawe vanuit Jordanië aangekom. Dis Dag 2 van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se getuienis voor die Parlement se ad hoc-komitee, wat bewerings van inmenging in die strafregstelsel ondersoek. Ons praat met die organisasie, WATERCAN, oor die sogenaamde Watermafia in Johannesburg.
NOW PLAYING
Spektrum 8 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m