EPISODE · Apr 9, 2025 · 51 MIN
Spektrum 9 April 2025
from Spektrum · host RSG
Markte wêreldwyd verswak steeds weens die impak van die Trump-tariewe op verskeie lande. Intussen verbeter Suid-Afrika se buitelandse beleggersvertroue. Dis dag twee van die regering se Polisieberaad in Gauteng, en COSATU sê hy soek doelgerigte resultate. TikTok moet Suid-Afrika se inhoudskeppers betaal, eis die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi. Nuwe wetgewing wat die myn van steenkool bevorder, sien die lig in Amerika.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 9 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.