EPISODE · Jul 8, 2026 · 48 MIN
Spektrum: Oliepryse styg ná skietstilstand tussen VSA en Iran in duie stort
from Spektrum · host RSG
8 Julie 2026: Die skietstilstand tussen Amerika en Iran stort in duie - en oliepryse styg. Die Nasionale Tesourie sê die doel van die terughou van geld aan 69 munisipaliteite is om fiskale dissipline onder plaaslike owerhede te verseker. ’n Tweeling van vier maande sterf in 'n brand in Ikaneng, Potchefstroom, in Noordwes.
NOW PLAYING
Spektrum: Oliepryse styg ná skietstilstand tussen VSA en Iran in duie stort
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.