EPISODE · Aug 26, 2020 · 1H 3M
Spesiale Episode 12 - VSA Verkiesing, 'n Trump loesing of Biden verwoesting
from Podlitiek · host Podmedia
Paul, Ernst, Hermann en Daniël gesels in die nuutste Podlitiek spesiale episode oor die opkomende VSA verkiesing. Gaan Donald Trump weer die meningsopnames verras of gaan Joe Biden weer die Demokrate in die Withuis kry? Ons ontnonsens Amerikaanse politiek in hierdie regstreekse episode.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5fPodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiekOndersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
NOW PLAYING
Spesiale Episode 12 - VSA Verkiesing, 'n Trump loesing of Biden verwoesting
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.