EPISODE · Feb 8, 2019 · 27 MIN
Spesiale Episode 5 - Staat 'SONA' Rede
from Podlitiek · host Podmedia
Die Podlitiek-span se nuutste episode handel oor die Staatsrede. Hoewel die EFF bietjie te rustig was vir Suid-Afrikaanse politieke smaak, is die span self geensins bedees nie. In ‘n vermaaklike halfuur bespreek hulle Ramaphosa se vyf punt plan, Eskom se ontbondeling, die NGV en Brulpadda-gas.Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie! Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/ Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiekPodlitiek op iTunes ►https://tinyurl.com/podlitiekapplePodlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/PodlitiekPodlitiek se webtuiste ► www.podlitiek.org
Embed this episode
NOW PLAYING
Spesiale Episode 5 - Staat 'SONA' Rede
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.