EPISODE · Jan 15, 2025 · 7 MIN
Spreeklewe - Die maat waarmee jy oordeel
from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer
As gelowiges is ons nie veronderstel om te oordeel nie en tog doen ons dit graag... In Matteus 7 waarsku Jesus ons self dat ons moet versigtig wees om te oordeel want soos ons oordeel sal ons geoordeel word “Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word."
Embed this episode
Ready to play
Spreeklewe - Die maat waarmee jy oordeel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.