EPISODE · Jun 18, 2025 · 7 MIN
Spreeklewe - Geloof soek God se Hart en Wil
from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer
In vandag se wêreld is dit maklik om geloof te begin sien as iets wat net om ons behoeftes en ons begeertes draai. Baie mense vra: "Wat kan God vir my doen?" – kan Hy my genees, my seën, my finansies herstel? Maar ware geloof vra nie net vir God se hand nie – dit soek Sy hart. Jesus self het vir ons die pad gewys toe Hy in Getsemane gebid het: "Vader, as U wil, neem hierdie beker van My weg; nogtans, nie My wil nie, maar U wil moet geskied." – Lukas 22:42
Embed this episode
Ready to play
Spreeklewe - Geloof soek God se Hart en Wil
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.