Spreeklewe - 'n Tyd vir Stilword episode artwork

EPISODE · Apr 9, 2025 · 7 MIN

Spreeklewe - 'n Tyd vir Stilword

from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer

Jesjaja 40:31 maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. Lydenstyd is ’n tyd van bepeinsing en stilte. Afsondering is daarom baie nodig. Hoewel daar in hierdie tyd nagedink word oor God se oordeel oor die sonde, is dit ook ’n tyd om ons te verwonder oor die kruisiging as dié liefdesdaad van alle tye. Lydenstyd is ’n gereedmaak om vernuwing in ons lewens te ontvang.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 9, 2025

Embed this episode

Ready to play

Spreeklewe - 'n Tyd vir Stilword

0:00 7:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mirrag met Annelie?

This episode is 7 minutes long.

When was this Mirrag met Annelie episode published?

This episode was published on April 9, 2025.

Can I download this Mirrag met Annelie episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!