EPISODE · Jan 29, 2025 · 6 MIN
Spreeklewe - Nederigheid
from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer
Spreuke 15:25- 33 Die Here breek die hoogmoedige se huis af en beskerm die grond van die weduwee. 26Die Here het 'n afsku van bose planne; aangename woorde is vir Hom aanneemlik. 27Wie hom verryk ten koste van 'n ander, maak dat sy gesin verstoot word; wie omkoopgeskenke weier, sal lewe. 28'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge. 29Die Here is ver van die goddeloses af, maar Hy hoor die gebed van die regverdiges. 30Stralende oë bring blydskap, goeie tyding verkwik 'n mens. 31Wie op 'n teregwysing ag slaan, sal lewe en 'n tuiste vind tussen mense wat wysheid het. 32Wie onderrig in die wind slaan, gee nie om vir homself nie; wie op 'n teregwysing ag slaan, kry insig. 33Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer.
Embed this episode
Ready to play
Spreeklewe - Nederigheid
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.