Spreeklewe - Plaas jou vetroue in God en nie in mense nie episode artwork

EPISODE · Aug 20, 2025 · 6 MIN

Spreeklewe - Plaas jou vetroue in God en nie in mense nie

from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer

Psalm 118:8 Om by die Here te skuil,is beter as om op mense te vertrou. Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Joh 16:33 Jesus is ook verloen en teleurgestel nie net deur Judas nie maar deur Petrus 3 keer. Hy verstaan daai seer, daai teleurstelling die breek van vertroue en lojaliteit. Hy weet hoe jy voel maar onthou ons stel God ook gereeld teleur met ons sondige natuur en tog vergewe Hy ons elke keer, tog draai hy nie sy rug op jou nie. Nou ja, hoe ontsnap jy uit die maalkolk? Hoe vind jy genesing vir jou siel? Hoe plaas jy dinge weer in perspektief? wanneer ons dit alles aan God oorgee; wanneer ons ons harte voor Hom uitstort, bedaar ons emosies en ons perspektief word herstel, omdat God vir ons omgee.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 20, 2025

Embed this episode

Ready to play

Spreeklewe - Plaas jou vetroue in God en nie in mense nie

0:00 6:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mirrag met Annelie?

This episode is 6 minutes long.

When was this Mirrag met Annelie episode published?

This episode was published on August 20, 2025.

Can I download this Mirrag met Annelie episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!