Spreeklewe - Vergifnis episode artwork

EPISODE · Jul 16, 2025 · 6 MIN

Spreeklewe - Vergifnis

from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer

Efesiërs 4:31-32 sê: "Laat alle bitterheid, woede, gramskap, geskreeu en kwaadpraat onder julle verdwyn, saam met alle boosheid. Wees vriendelik en vol medelye teenoor mekaar, en vergewe mekaar, soos God julle ook in Christus vergewe het." Daar is ’n ou gesegde wat lui: “Haat is soos om self uit ’n beker met gif te drink en te wag dat die ander persoon sterf.” Dis ’n kragtige beeld van wat gebeur wanneer ons kies om wrok en bitterheid aan die lewe te hou. Ons dink soms dat om iemand nie te vergewe nie, die ander persoon sal “betaal” vir wat hulle aan ons gedoen het. Maar in werklikheid is dit ons eie harte wat ly. God se Woord roep ons tot ’n ander manier van leef – ’n pad van vergifnis, genade en innerlike vrede.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 16, 2025

Embed this episode

Ready to play

Spreeklewe - Vergifnis

0:00 6:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mirrag met Annelie?

This episode is 6 minutes long.

When was this Mirrag met Annelie episode published?

This episode was published on July 16, 2025.

Can I download this Mirrag met Annelie episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!