Spreeklewe - Waar is God as jy gebroke is episode artwork

EPISODE · Aug 13, 2025 · 5 MIN

Spreeklewe - Waar is God as jy gebroke is

from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer

Psalm 34:19 sê: "Die Here is naby die gebrokenes van hart, en Hy verlos die verslaes van gees." Wat ’n kosbare belofte! God is nie bang vir ons seer of ons swakheid nie. Hy draai nie sy gesig weg wanneer ons hartseer is nie. In teendeel – dit is juis dan wanneer Hy naderkom, soos ’n Vader wat sy kind vashou. Die wêreld kan dalk oordeel, maar God sien ons trane en tel elkeen van hulle op. Jesus sê in Matteus 11:28-30: "Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart; en julle sal rus vind vir julle siele; want My juk is sag en My las is lig." Jesaja 40:29-31: "Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen krag het nie. Selfs die jongelinge word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag. Hulle vaar op met vlerke soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie; hulle wandel en word nie mat nie."

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 13, 2025

Embed this episode

Ready to play

Spreeklewe - Waar is God as jy gebroke is

0:00 5:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Mirrag met Annelie?

This episode is 5 minutes long.

When was this Mirrag met Annelie episode published?

This episode was published on August 13, 2025.

Can I download this Mirrag met Annelie episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!