EPISODE · Feb 19, 2025 · 7 MIN
Spreeklewe -Wysheid begin met die dien van die Here
from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer
When I say, “I am a Christian” I don’t think I know it all I submit to my confusion asking humbly to be taught Spreuke 1:1-7 1Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. 2Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. 3So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. 4Wie nog nie kennis het nie, sal verstandig word, jongmense sal leer om met kennis en oorleg op te tree. 5Selfs wyse mense kan na die spreuke luister en so tot dieper insig kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die kuns aanleer 6om spreuke en sinspelings, woorde en raaisels van wyse mense te begryp. 7Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.
Embed this episode
Ready to play
Spreeklewe -Wysheid begin met die dien van die Here
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.