Spring In: Slaan jou Hand Aan Die Ploeg episode artwork

EPISODE · Nov 21, 2025 · 2 MIN

Spring In: Slaan jou Hand Aan Die Ploeg

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 23:27-28 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle is soos witgeverfde grafte, wat van buite mooi lyk maar daarbinne vol doodsbene en allerhande onsuiwerheid is. So is julle ook: van buite lyk julle vir mense vroom, maar van binne is julle vol huigelary en minagting van die wet.” Sommige mense staan jou beslis nie aan nie. Die oomblik wanneer jy hulle ontmoet, kom jy tot die gevolgtrekking dat jy die res van jou lewe baie gelukkig sonder hulle sal kan deurbring. Hul lewens is deurmekaar. Hul houdings is toksies. Die maklikste ding om te doen, is om van hulle af weg te bly.Nicky Cruz se ouers was in heksery betrokke en hulle het hom fisies en geestelik mishandel. Hy het in sy tienerjare sy ouerhuis verlaat en 'n gewelddadige bendeleier van die gevreesde Mau Maus in New York geword. Toe David Wilkerson, ‘n prediker met die roeping om met bendes en verslaafdes te werk, vir Nicky gesê het dat Jesus hom liefhet, het Cruz hom geslaan en gedreig; maar Wilkerson het met onwrikbare liefde telkens na hom teruggegaan.Uiteindelik was Cruz so diep geraak deur die boodskap van Christus se liefde dat hy sy lewe aan Jesus gegee het en 'n evangelis geword het wat baie mense met die Evangelie bereik het. Dit is die krag van volgehoue Christelike liefde en God se genade om selfs die mees gebroke lewens te transformeer.Jy het 'n keuse om daardie mense, wat jy eerder sou wou vermy, te ignoreer, of lief te hê. Wat sal dit wees?Jesus het gekies om saam met sondaars te eet, om met hulle te kommunikeer, om hulle lief te hê. Dit het baie kritiek ontlok van die Fariseërs, die godsdienstige leiers van die tyd; die godsdienstige ‘hoogheiliges’ wat hulle eerder in hul eie elite kringe teruggetrek het. Jesus het hulle aangespreek:Matteus 23:27-28 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle is soos witgeverfde grafte, wat van buite mooi lyk maar daarbinne vol doodsbene en allerhande onsuiwerheid is. So is julle ook: van buite lyk julle vir mense vroom, maar van binne is julle vol huigelary en minagting van die wet.”Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 23:27-28 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle is soos witgeverfde grafte, wat van buite mooi lyk maar daarbinne vol doodsbene en allerhande onsuiwerheid is. So is julle ook: van buite lyk julle vir mense vroom, maar van binne is julle vol huigelary en minagting van die wet.” Sommige mense staan jou beslis nie aan nie. Die oomblik wanneer jy hulle ontmoet, kom jy tot die gevolgtrekking dat jy die res van jou lewe baie gelukkig so...

NOW PLAYING

Spring In: Slaan jou Hand Aan Die Ploeg

0:00 2:59

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 21, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 23:27-28 “Ellende wag vir julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! Julle is soos witgeverfde grafte, wat van buite mooi lyk maar daarbinne vol doodsbene en allerhande onsuiwerheid is. So is julle ook: van buite lyk...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!