Staak jou Geheime Sondes episode artwork

EPISODE · Jan 30, 2024 · 2 MIN

Staak jou Geheime Sondes

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 90:8 ...want U weet van al ons slegte dade. Selfs die verkeerde dinge wat ons vir U probeer wegsteek, is oop en bloot voor U.(NLV) Oor die jare het ek en jy al gesien hoe 'n hele paar prominente Christenleiers in sonde verval. En sonder uitsondering het hul ondergang ontstaan uit die een of ander geheime, verborge sonde. Daarin lê vir ons 'n belangrike les.As jy betrokke is in iets wat jy vir ander moet wegsteek; vir jou vrou of man, jou vriende, jou kinders … ondersoek dit dan noukeurig. Want daar is ‘n baie goeie kans dat dit sonde behels.En terwyl die ander mense dalk nie sien wat aangaan nie, is daar Een wat wel sien. Kyk wat sê Moses vir God in:Psalm 90:8 ...want U weet van al ons slegte dade. Selfs die verkeerde dinge wat ons vir U probeer wegsteek, is oop en bloot voor U. (NLV)En my vriend, vroeër of later, sal God daardie geheime sondes aan die lig bring. Dit kan reeds in jou leeftyd gebeur, soos dit vir baie van daardie gevalle leiers gebeur het. Dis tragies, ja, maar dit is beter. Ten minste sal jy die geleentheid hê om daarmee te breek, om jou daarvan te bekeer en om deur God vergewe te word.Dit sou oneindig erger wees, indien daardie verborge sonde eers op die oordeelsdag, wanneer die geleentheid tot bekering verlore is, aan die lig kom.Charles Spurgeon het eenkeer gesê: Here bevry ons van diegene wat engele in die openbaar, heiliges by die kerk en demone by die huis is.Kan ek jou vandag uitdaag om eerlik met jouself te wees. Is jy besig met die een of ander verborge sonde in jou lewe? Klou jy in die geheim aan hierdie demoniese duisternis vas, terwyl jy jou in die openbaar as 'n engel van die lig voordoen?Indien wel, neem nou die inisiatief. Praat met die Here. Hanteer dit met Hom, want dinge wat ons vir Hom probeer wegsteek, is buitendien oop en bloot voor Hom.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 30, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 90:8 ...want U weet van al ons slegte dade. Selfs die verkeerde dinge wat ons vir U probeer wegsteek, is oop en bloot voor U.(NLV) Oor die jare het ek en jy al gesien hoe 'n hele paar prominente Christenleiers in sonde verval. En sonder uitsondering het hul ondergang ontstaan uit die een of ander geheime, verborge sonde. Daarin lê vir ons 'n belangrike les. As jy betrokke is in iets wat jy vir ander moet wegsteek; vir jou vrou of man, jou vriende, jou kinders … o...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Staak jou Geheime Sondes

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 30, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!