EPISODE · Jun 24, 2026 · 10 MIN
Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis
from Radio Tygerberg 104FM · host Radio Tygerberg 104FM
Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep lief het en dit graag wil dien. Hy was ook onder andere deel van die opstel van die grondwet in 1996.
Embed this episode
Ready to play
Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.