Staatsfinansies is onder druk episode artwork

EPISODE · Aug 31, 2023 · 2 MIN

Staatsfinansies is onder druk

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Sedert die Covid pandemie probeer die regering die fiskale posisie konsolideer. Dit beteken dat hulle probeer om besteding te beperk om die begrotingstekort en staatskuld onder beheer te bring. Die afgelope twee jaar was hulle gelukkig om meer belastinginkomste in te vorder as waarvoor hulle begroot het, maar die Minister gaan nie hierdie jaar ʼn meevaller kry nie. Gister het die Tesourie parlementariërs ingelig oor die stand van sake by die openbare ondernemings en dit lyk nie goed nie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 31, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Staatsfinansies is onder druk

0:00 2:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on August 31, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!