Steeds Vrou - Onkant (Alta Strauss) episode artwork

EPISODE · Dec 6, 2021 · 0 MIN

Steeds Vrou - Onkant (Alta Strauss)

from Taaltoffie · host Christa Steyn-Bezuidenhout, Esté Meyer Jansen

Elke dag is een groot verrassing! Nie een van ons weet watter asemrowende oomblik om die hoek vir ons wag nie! Maak jou hart ontvanklik daarvoor. Gee elke oomblik alles wat jy het. Om ’n oomblik nietig te ag is niks minder as ʼn sonde nie, daarom begin deur elke oomblik die beste van jouself te gee. Die beste van jouself, is nie nét die goed van jou, die glimlag en sukses nie. Die beste van jou is ook die uitdagings wat jy oorkom het en steeds soms mee sukkel, want dit maak jou sterker en wyser elke dag! Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Elke dag is een groot verrassing! Nie een van ons weet watter asemrowende oomblik om die hoek vir ons wag nie! Maak jou hart ontvanklik daarvoor. Gee elke oomblik alles wat jy het. Om ’n oomblik nietig te ag is niks minder as ʼn sonde nie, daarom begin deur elke oomblik die beste van jouself te gee. Die beste van jouself, is nie nét die goed van jou, die glimlag en sukses nie. Die beste van jou is ook die uitdagings wat jy oorkom het en steeds soms mee sukkel, want dit maak jou sterker en wyser elke dag!

NOW PLAYING

Steeds Vrou - Onkant (Alta Strauss)

0:00 0:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Taaltoffie?

This episode is 0 minutes long.

When was this Taaltoffie episode published?

This episode was published on December 6, 2021.

What is this episode about?

Elke dag is een groot verrassing! Nie een van ons weet watter asemrowende oomblik om die hoek vir ons wag nie! Maak jou hart ontvanklik daarvoor. Gee elke oomblik alles wat jy het. Om ’n oomblik nietig te ag is niks minder as ʼn sonde nie, daarom...

Can I download this Taaltoffie episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!