Stel God Eerste episode artwork

EPISODE · Jan 6, 2026 · 3 MIN

Stel God Eerste

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 6:33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. Sê my, wat is die belangrikste ding in jou gedagtes wanneer ons hierdie nuwe jaar aanpak? Waarop het jy jou visier gestel? Wat wil jy bereik? Wat is die belangrikste probleem in jou lewe wat opgelos moet word? Watter verhouding moet gekoester word? Wat is die nommer een ding waaraan jy ter voorbereiding van hierdie nuwe jaar, dink?Dis ‘n goeie ding om ‘n lys van jou prioriteite op te stel, maar wees versigtig om nie die verkeerde dinge te prioritiseer nie. Ja, my vriend, met verkeerde prioriteite is die lewe geneig om ‘n ander koers in te slaan en voor jy jou oë uitvee, het jy so dramaties afgedwaal dat jy jouself in 'n wildernis bevind. ‘n Maalkolk waarin jy nooit gedink het jy sou beland nie.Ek was in my jonger jare so gefokus op die bou van my IT-maatskappy en ek het so hard daaraan gewerk om die hoogste sport in my loopbaan te bereik, dat dit my gesin vernietig het. Die ergste was dat ek myself wysgemaak het dat ek dit vir húlle gedoen het. Dis my grootste verwyt.... Jy kan oënskynlik goeie prioriteite hê, maar indien dit nie die regtes is nie; sal dit jou lewe vernietig.In die konteks van die vervulling van fisiese behoeftes; soos om kos op die tafel te sit en 'n dak oor jou kop te kry, het Jesus die volgende gesê in:Matteus 6:33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.Na my verskriklike ervaring, het ek besluit om Jesus te gehoorsaam; om Hom aan die stuur van my lewe te plaas – iets wat ek met my hele hart gedoen het. Ek het dit nie aldag perfek reggekry nie, maar ek het daagliks daarvoor gebid.Selfs in tye toe ek nie genoeg geld gehad het om kos op my tafel te sit of 'n dak oor my kop te verseker nie, het God getrou gebly aan sy Woord en vir my deur ander gelowiges voorsien. Wanneer jy God eerste stel en leef soos Hy wil hê jy moet leef, voorsien Hy in al jou ander behoeftes. Hy doen dit, want Hy hou sy belofte aan jou!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Matteus 6:33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. Sê my, wat is die belangrikste ding in jou gedagtes wanneer ons hierdie nuwe jaar aanpak? Waarop het jy jou visier gestel? Wat wil jy bereik? Wat is die belangrikste probleem in jou lewe wat opgelos moet word? Watter verhouding moet gekoester word? Wat is die nommer een ding waaraan jy ter voorbereiding van hierdie nuwe jaar, dink? Dis ‘n...

NOW PLAYING

Stel God Eerste

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 6, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailMatteus 6:33 Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. Sê my, wat is die belangrikste ding in jou gedagtes wanneer ons hierdie nuwe jaar aanpak? Waarop...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!