Stephan Joubert | Vanaf "yesterday's hero" na 'n gestuurde van God episode artwork

EPISODE · Nov 10, 2025 · 32 MIN

Stephan Joubert | Vanaf "yesterday's hero" na 'n gestuurde van God

from Kerksondermure (KSM) · host Kerksondermure

Elia is uit op sy voete aan die begin van 1 Konings 19.  Hy vlug vir sy lewe.  In die woestyn vra hy selfs vir God om 'n einde aan dit alles te bring.  Dan daag 'n engel by hom op met lewenskos, want God het 'n nuwe onmoeting met Elia in gedagte.  Hy wil Homself opnuut openbaar aan sy kneg op sy heilige berg waar Hy ook vir Moses ontmoet het. Hierna loop Elia terug op sy eie spore, maar nou doen hy dit met 'n nuwe doel en roeping.  God verander ons ook deur Sy Gees wanneer ons Hom reg ontmoet. 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 10, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Stephan Joubert | Vanaf "yesterday's hero" na 'n gestuurde van God

0:00 32:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerksondermure (KSM)?

This episode is 32 minutes long.

When was this Kerksondermure (KSM) episode published?

This episode was published on November 10, 2025.

Can I download this Kerksondermure (KSM) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!