Stephan Joubert | Wysheid vir die pad tot by die wederkoms: Vier padwysers! episode artwork

EPISODE · Oct 6, 2025 · 29 MIN

Stephan Joubert | Wysheid vir die pad tot by die wederkoms: Vier padwysers!

from Kerksondermure (KSM) · host Kerksondermure

Jesus is op rekord in Matteus 24-25 dat die wederkoms onverwags gaan plaasvind. In vier gelykenisse vertel Hy dan vir ons hoe ons met geloof en wysheid moet leef tot en net die dag van die Here. Ons moet eerstens soos goeie werkers wees wat omgee vir mekaar (Matteus 24:45-51). Ook moet ons soos wyse jongmeisies by ‘n bruilof wees wat hemelse olie in ons lampe het  Matteus 25:1-12). Tussendeur moet ons woeker met die kosbare skatte wat God aan ons elkeen toevertrou (Matteus 25:14-30). Ons moet uiteindelik ook die goeie skape op die dag van die Here wees wat met medelye en omgee leef tot by die wederkoms (Matteus 25:31-46). 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 6, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Stephan Joubert | Wysheid vir die pad tot by die wederkoms: Vier padwysers!

0:00 29:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Kerksondermure (KSM)?

This episode is 29 minutes long.

When was this Kerksondermure (KSM) episode published?

This episode was published on October 6, 2025.

Can I download this Kerksondermure (KSM) episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!