Skip to content
Sterre en planete 14 Augustus 2022 episode artwork

Aug 14, 2022 26 min

Sterre en planete 14 Augustus 2022

from Sterre en Planete Hosted by RSG

Die aktiwiteite op die son raak die lewe op aarde op verskeie maniere. Een daarvan is die effek van magnetiese storms. Dié storms kan die lesings van GPS toestelle nadelig beïnvloed en onakkurate lesings veroorsaak. Magnetiese storms is ook verantwoordelik vir die skouspelagtige auroras wat op die aarde se pole sigbaar. Die Marsvoertuig, Curiosity, is nou al tien jaar lank op die rooi planeet doenig. Daar is ook interessante inligting oor hoe die ruimte ruik, en of dit enigsins moontlik is om dit te kan ruik.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Sterre en planete 14 Augustus 2022

0:00 26:17

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Sterre en Planete?

This episode is 26 minutes long.

When was this Sterre en Planete episode published?

This episode was published on August 14, 2022.

Can I download this Sterre en Planete episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.