EPISODE · May 11, 2019 · 26 MIN
Sterre en planete
from Sterre en Planete · host RSG
Waarom is ruimtewetenskaplikes en sterrekundiges nou al gaande oor 'n asteroïed wat eers oor 'n dekade by die aarde sal verby kom? Daar word ook gepraat oor 'n satellietprogram wat onderaardse water kan meet. Die tyd van die jaar is dit, wat die sterrehemel betref, die oorgangsfase. Die Orion-konstellasiegroep is stadig besig om saans in die weste te sak, terwyl die winterkonstellasie met die Skerpioen geleidelik uit die ooste opkom. Willie Koorts gesels oor die sterre wat tans te sien is. Daar is ook twee planete wat later in die aand opkom.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sterre en planete
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.