EPISODE · Jun 1, 2019 · 26 MIN
Sterre en planete
from Sterre en Planete · host RSG
Wat is die definisie van niks? Die span beantwoord hierdie vraag na aanleiding van 'n luisteraarsvraag - Is daar iets soos niks in die ruimte? Daar word ook gepraat oor die duisende satelliete wat om die aarde wentel, en of die satelliete se aktiwiteit nie die werking van die SKA-radioteleskope kan beïnvloed nie. En dr. Japie van Zyl vertel wat gedoen moet word as jy 'n plek vir jou satelliete in die ruimte wil bespreek.
NOW PLAYING
Sterre en planete
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 6, 2026 ·23m
Jul 2, 2026 ·25m
Jun 30, 2026 ·21m
Jun 25, 2026 ·59m
Jun 23, 2026 ·42m
Jun 18, 2026 ·28m