Sterre en planete: Die Suiderkruis en Wysersterre lyk soos kameelperde se koppe? episode artwork

EPISODE · May 31, 2026 · 27 MIN

Sterre en planete: Die Suiderkruis en Wysersterre lyk soos kameelperde se koppe?

from Sterre en Planete · host RSG

31 Mei 2026: Johan le Roux vertel wat Junie se naghemel inhou, en ons hoor wat in daardie maand in die geskiedenis gebeur het. Hierdie tyd van die jaar sit die Suiderkruis en Wysersterre soggens baie laag, en verdwyn selfs in sekere dele van die land. Dit het aanleiding gegee tot interessante plaaslike sterrestories, wat hierdie helder sterre assosieer met kameelperde, wat se koppe net-net bo die bome uitsteek.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 31, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Sterre en planete: Die Suiderkruis en Wysersterre lyk soos kameelperde se koppe?

0:00 27:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Sterre en Planete?

This episode is 27 minutes long.

When was this Sterre en Planete episode published?

This episode was published on May 31, 2026.

Can I download this Sterre en Planete episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!