Steun plaasaanvalle, dan steun ek BLM, sê Boeta Dippenaar aan Lungi Ngidi episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2020 · 8 MIN

Steun plaasaanvalle, dan steun ek BLM, sê Boeta Dippenaar aan Lungi Ngidi

from Nuuspod · host Izak Du Plessis

Die oud-Proteakrieketspeler Boeta Dippenaar sê om BLM of enige ander kwessie met die nasionale te span te vereenselwig is ‘’n gevaarlike tendens. Dippenaar en ander oudspelers soos Rudi Steyn en Pat Symcox het hulle op sosiale media uitgelaat nadat die naatbouler Lungi Ngidi vandeesweek gesê het hy glo BLM-gesprekke sal in die Protea-kamp gevoer word. Die oudspelers sê boere moet ook ondersteuning kry en dat dit lyk of Ngidi sy standpunt op die span afdwing. Nuuspod het aan Dippenaar gevra hoe hy oor die saak dink. 

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Steun plaasaanvalle, dan steun ek BLM, sê Boeta Dippenaar aan Lungi Ngidi

0:00 8:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuuspod?

This episode is 8 minutes long.

When was this Nuuspod episode published?

This episode was published on July 10, 2020.

Can I download this Nuuspod episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!