Stop en Word Stil episode artwork

EPISODE · Feb 28, 2025 · 2 MIN

Stop en Word Stil

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 46:11 “Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.” (NLV) Konflik is een van daardie dinge wat ons almal eerder wil vermy. Maar ongelukkig is dit dikwels óns wat die probleme veroorsaak; ons eie gedagtes; ons woorde en aksies, wat die konflik wat ons probeer vermy het, aanblaas.So, waarmee stoei jy op die oomblik? Watter konflik skeur jou uitmekaar? En op watter stadium het jy besluit dat die oplossing daarvan van jóú afhang; dat jy ten alle koste as die oorwinnaar uit die stryd moet tree en dat jy dit in jou eie krag moet uitpluis?As jy werklik in Jesus glo, dan moet jy jouself afvra in wie jy jou geloof geplaas het. Vertrou jy Hom werklik in hierdie moeilike situasie, die situasie waarmee jy stoei, die een met ‘n groot kans vir mislukking?So, kyk weer na jou probleem; weet jy dat jy dit in jou eie krag, probeer baasraak? Psalm 46:11 “Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.” (NLV)Dis reg! Stop net daar en wees stil. Onttrek jou uit die hitte van die stryd, en onthou, diep in jou hart weet jy in Wie jy jou geloof geplaas het. Hy is die Een wat die nasies verslaan; die Een, wat alles beheer.Wees stil. Onthou. Jy ken Hom! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.”Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 28, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 46:11 “Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.” (NLV) Konflik is een van daardie dinge wat ons almal eerder wil vermy. Maar ongelukkig is dit dikwels óns wat die probleme veroorsaak; ons eie gedagtes; ons woorde en aksies, wat die konflik wat ons probeer vermy het, aanblaas. So, waarmee stoei jy op die oomblik? Watter konflik skeur jou uitmekaar? En op watter stadium het jy besluit dat die oplossing daarv...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Stop en Word Stil

0:00 2:28

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 28, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!