EPISODE · Aug 24, 2023 · 9 MIN
Stories uit Kanaän 13: God kies self Gideon se soldate
from Bybelstories in Afrikaans · host Carin Conradie
In Rigters 6 en 7 lees ons hoe Gideon seker wou maak God wil hom gebruik. God was geduldig en het die tekens vir hom gegee wat Hy gevra het. God het ook self die soldate uitgekies wat aanvanklik sou gaan saam veg teen die Midianiete en ander volke uit die ooste.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
Embed this episode
NOW PLAYING
Stories uit Kanaän 13: God kies self Gideon se soldate
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.