EPISODE · Nov 9, 2023 · 10 MIN
Stories uit Kanaän 24: Vrouens vir die Benjaminiete
from Bybelstories in Afrikaans · host Carin Conradie
Nadat die Benjaminiete feitlik almal uitgeroei is, en net 600 oor was, het die res van Israel besef dat die stam gaan uitsterf as die mans nie vrouens kry om mee te trou nie. Hierdie storie uit Rigters 21 handel oor die soektog na 600 vrouens.Boodskappe per epos is baie welkom!Support the show
Embed this episode
NOW PLAYING
Stories uit Kanaän 24: Vrouens vir die Benjaminiete
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.