Straf God Ons Steeds? episode artwork

EPISODE · Apr 8, 2024 · 2 MIN

Straf God Ons Steeds?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailStraf God sy kinders? Haal Hy sy groot kosmiese liniaal uit en klits jou oor jou kneukels wanneer jy iets verkeerd gedoen het, as jy weet dit was verkeerd? Dit is 'n goeie vraag om te vra en 'n baie goeie een om te beantwoord, want in hierdie wêreld van oorsaak en gevolg verwag mense baie dikwels dat hulle gestraf moet word. Maar hier is die ding. As jy glo dat Jesus aan die Kruis gesterf het om die prys vir jou sonde te betaal, dan weet jy dat Hy vir eens en altyd jou straf op Homself geneem het. Dit sal dus nie sin maak dat God jou weer daarvoor straf nie, of hoe? Jesus sê dan self in: Openbaring 3:19,20 Ek berispe en straf almal wat Ek liefhet. Kry lewe en kom tot inkeer! Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As jy my stem herken en die deur oopmaak, sal Ek na jou toe ingaan en ons sal die feesete saam geniet. Straf God ons nog? Nee. Bestraf en dissiplineer Hy ons uit sy groot liefde? Absoluut. Hoekom? Om ons te leer, om ons te herstel en om in gemeenskap met ons te verkeer. Daar is 'n groot verskil tussen dissipline en straf. Bekroonde skrywer L.R. Knost het dit so verduidelik: Dissipline is om ’n kind te help om ’n probleem op te los. Straf laat ’n kind ly omdat hy ’n probleem het. Jesus fokus op die oplossing, nie op die probleem nie. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 8, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Straf God sy kinders? Haal Hy sy groot kosmiese liniaal uit en klits jou oor jou kneukels wanneer jy iets verkeerd gedoen het, as jy weet dit was verkeerd? Dit is 'n goeie vraag om te vra en 'n baie goeie een om te beantwoord, want in hierdie wêreld van oorsaak en gevolg verwag mense baie dikwels dat hulle gestraf moet word. Maar hier is die ding. As jy glo dat Jesus aan die Kruis gesterf het om die prys vir jou sonde te betaal, dan weet jy dat Hy vir eens en al...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Straf God Ons Steeds?

0:00 2:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 8, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!