EPISODE · Aug 8, 2025 · 7 MIN
Suid-Afrika se misterieuse bedgraf
from Driesestig · host RSG
Die afgelope tyd het dit weer op sosiale media gegons oor Suid-Afrika se mees misterieuse bed, naamlik die dubbelbed koperkatel wat in die veld langs die N9 tussen Aberdeen en Graaff-Reinet staan. Die mense verwys na die bedgraf op die Aberdeen-pad, en die stories hieroor is meer as die hare op n hond se rug. Maar weet enigiemand wat die ware verhaal agter die katel is? Mariska Spoormaker het onder meer gepraat met dr. Anziske Kayster, bestuurshoof van die Graaff-Reinet Museum.
NOW PLAYING
Suid-Afrika se misterieuse bedgraf
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m