SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn episode artwork

EPISODE · Apr 16, 2026 · 49 MIN

SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn

from Radioteater · host RSG

Carolien is ’n mediese student wat finansieel noustrop trek. ’n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur ’n gesellin vir ’n welgestelde man te wees. Aanvanklik is sy baie bang, maar heel gou geniet sy Chris Claassen se geselskap en wat sy saam met hom beleef. Totdat sy ’n besope prof. Albertyn op ’n partytjie raakloop, en hy hom onbetaamlik gedra. Nadat sy afgestudeer is, sien sy en Josua in die koerant dat die professor van sy amp onthef is en dat die Gesondheidsberoepsraad begin ondersoek instel het na klagtes van vroulike pasiënte van dekades gelede. Toe Josua vra of sy Chris Claassen weer sal wil sien, sê sy: “Miskien. Maar vir nou is jy al man wat ek naby my wil hê.” Die spelers is Deon Lotz, Minke Marais, Conradie van Heerden, Karli Heine en André Weideman. Johan Rademan is die regisseur.

NOW PLAYING

SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn

0:00 49:37

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 49 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on April 16, 2026.

What is this episode about?

Carolien is ’n mediese student wat finansieel noustrop trek. ’n Medestudent, Saskia, vertel haar hoe sy maklik geld kan verdien deur ’n gesellin vir ’n welgestelde man te wees. Aanvanklik is sy baie bang, maar heel gou geniet sy Chris Claassen se...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!