Suiwer en Eenvoudig episode artwork

EPISODE · Apr 15, 2025 · 2 MIN

Suiwer en Eenvoudig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 7:45-48 Daarna het die wagte na die priesterhoofde en die Fariseërs toe teruggegaan, en dié het vir hulle gevra: “Waarom het julle hom nie gebring nie?” Die wagte het geantwoord: “Nog nooit het iemand gepraat soos hierdie man nie.” Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Is julle tog nie ook mislei nie? Het een van die lede van die Joodse Raad miskien in hom geglo, of een van die Fariseërs? Daar is deesdae so baie mense, wat Jesus op alle denkbare maniere op publieke plekke, deur gesprekke, openbare onderhoude en deur middel van die media in oneer wil bring. En het jy opgelet hoe ernstig en skel en venynig hulle besig is om dit te doen?Natuurlik is daar niks nuuts hieraan nie. Die aanslag van die bose op die goedheid van Jesus is reeds van die begin af daar.Johannes 7:45-48 Daarna het die wagte na die priesterhoofde en die Fariseërs toe teruggegaan, en dié het vir hulle gevra: “Waarom het julle hom nie gebring nie?” Die wagte het geantwoord: “Nog nooit het iemand gepraat soos hierdie man nie.” Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Is julle tog nie ook mislei nie? Het een van die lede van die Joodse Raad miskien in hom geglo, of een van die Fariseërs?Jesus se goedheid het die godsdienstige leiers, naamlik die priesterhoofde en die Fariseërs, aanstoot gegee, want hulle was vir jare lank al besig om die gewone mense aan hulle te onderwerp en om hulle te manipuleer. Toe die mense Jesus se goedheid gesien en dit met die leiers se slinksheid vergelyk het, was hulle uiteraard aangetrokke tot Jesus. Hy het dus die godsdienstige leiers se magsbasis ‘n groot knou gegee en hulle het so bedreig gevoel, dat hulle vir Jesus gekritiseer het en die mense beledig en vervloek het.My vriend, moet nie mislei word deur diegene wat net kwaad wil doen nie. Daar was, en sal altyd diegene met ander belange wees, wat Jesus wil misbruik, wat Hom uit jou lewe wil stoot. Hou jou geloof suiwer, hou dit eenvoudig. Jesus is die Enigste Een by wie daar redding is. Jesus bring verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander manier hoe ‘n mens in die regte verhouding met God kan kom, as deur Jesus nie. Niemand anders in die hemel of hier op aarde kan red nie. En Hy het vir jou gekom.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 15, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 7:45-48 Daarna het die wagte na die priesterhoofde en die Fariseërs toe teruggegaan, en dié het vir hulle gevra: “Waarom het julle hom nie gebring nie?” Die wagte het geantwoord: “Nog nooit het iemand gepraat soos hierdie man nie.” Die Fariseërs sê toe vir hulle: “Is julle tog nie ook mislei nie? Het een van die lede van die Joodse Raad miskien in hom geglo, of een van die Fariseërs? Daar is deesdae so baie mense, wat Jesus op alle denkbare maniere op publieke ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Suiwer en Eenvoudig

0:00 2:36

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 15, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!