EPISODE · Apr 25, 2024 · 2 MIN
Superkern-inflasie? SARB vat hulle maatstawwe na die volgende vlak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Reserwebank het die week die Monetêre beleidsoorsig gepubliseer en dit gee interessante inligting oor die inflasiemaatstawwe wat hulle in ag neem. Wanneer hulle beleid maak moet hulle weet of die inflasie wat hulle waarneem ʼn tydelike skok is, of die gevolg van volgehoue druk op pryse. In die vraagkant- aanbodkant debat moet hulle weet watter deel van die inflasie wat ons sien deur oormaat vraag veroorsaak word. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Superkern-inflasie? SARB vat hulle maatstawwe na die volgende vlak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.