Swaard Met Twee Snykante episode artwork

EPISODE · Dec 6, 2023 · 2 MIN

Swaard Met Twee Snykante

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 10:2-4 Goed wat deur onreg bekom is, bring geen voordeel nie; om te lewe volgens die wil van God, red 'n mens van die dood. Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie. ‘n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak. Elke goeie ding kan maklik in 'n slegte ding ontaard. Dit is een van daardie vreemde paradokse van die lewe. Die feit dat elke seën blitsvinnig in 'n vloek verander kan word, lyk amper asof dit 'n fundamentele wet van die heelal kan wees. . .Kom ons kyk daarna: Is geld inherent sleg? Wel, dit hang af. Die meeste van die maniere waarop ons dit gebruik, maak dit tog noodsaaklik. En wanneer ons dit aan die behoeftiges weggee, is dit 'n baie goeie ding. Maar wanneer ons geld begeer, steel of opgaar … word dit 'n verskriklike ding.Is harde werk goed of sleg? Wel, dit hang af. Ywerigheid en toewyding lewer kragtige resultate … tensy jy aan die verkeerde dinge werk, of jou gesin op die altaar van sukses opoffer.En wanneer verander goeie rus ... in luiheid? Ja, elke goeie ding het twee kante. Soos 'n tweesnydende swaard, hang dit alles af van hoe jy dit gebruik.Spreuke 10:2-4 Goed wat deur onreg bekom is, bring geen voordeel nie; om te lewe volgens die wil van God, red 'n mens van die dood. Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie. ‘n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak.God is in beheer. Hy sien of jou rykdom eerlik of oneerlik verkry is. Hy sien of jy hardwerkend of lui is. Hy ken die motivering van jou hart. Soos iemand eenkeer gesê het, "Geseënd is die persoon wat geleer het om te bewonder, maar nie afgunstig is nie, om te volg maar nie na te boots nie, om te prys maar nie te vlei nie, om te lei maar nie te manipuleer nie."Wat jy ook al doen, doen dit met die regte gesindheid, want ... die Here sorg vir goeie mense; Hy red 'n mens van die dood...dié wat lewe volgens die wil van God. Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke 10:2-4 Goed wat deur onreg bekom is, bring geen voordeel nie; om te lewe volgens die wil van God, red 'n mens van die dood. Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat verkeerd doen, nie bevredig word nie. ‘n Mens wat nie sy hande uit sy mou steek nie, word arm; dit is vlyt wat ryk maak. Elke goeie ding kan maklik in 'n slegte ding ontaard. Dit is een van daardie vreemde paradokse van die lewe. Die feit dat elk...

NOW PLAYING

Swaard Met Twee Snykante

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 6, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke 10:2-4 Goed wat deur onreg bekom is, bring geen voordeel nie; om te lewe volgens die wil van God, red 'n mens van die dood. Die Here laat die mens wat reg doen, nie honger ly nie, die Here laat die begeerte van dié wat...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!