EPISODE · May 26, 2026 · 14 MIN
Swanger met God Se Plan
from Elvira Joubert PodGooi · host Elvira Joubert
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy aangemoedig om God se stem bo vrees en mense se opinies te kies.Hierdie boodskap raak temas soos:• Doel en identiteit• Om vrees te oorwin• Hoe om God se stem te herken• Geloof in moeilike seisoene• Geestelike groei en gehoorsaamheidOnthou:“Hy wat in jou is, is groter as hy wat in die wêreld is.” 🙏Wat het Jesus binne-in jou geplant?
What this episode covers
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨ Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy aangemoedig om God se stem bo vrees en mense se opinies te kies. Hierdie boodskap raak temas soos: • Doel en identiteit • Om vrees te oorwin • Hoe om God se stem te herken • Geloof in moeilike seisoene • Geestelike groei en gehoorsaamheid Onthou: “Hy wat in jou is, is groter as hy wat in die wêreld ...
NOW PLAYING
Swanger met God Se Plan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 17, 2026 ·57m
Jul 17, 2026 ·22m
Jul 14, 2026 ·66m
Jul 12, 2026 ·32m
Jul 12, 2026 ·3m
Jul 12, 2026 ·3m